Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Frijkenius, Simon Hendrik
Frijkenius, Simon Hendrik [boodskap #121878] Ma, 10 Desember 2018 15:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Simon Hendrik Frijkenius was'n Hollandse Kommissaris-generaal aan die Kaap. Gebore in 1747. Hy kom in 1791 saam met S.C. Nederburgh na die Kaap om aangeleenthede van die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie te ondersoek. Nadat hy nie daarin kon slaag om die nodige belastings in te vorder om solvensie in die Kolonie te herstel nie, reis hy na Java. Oorlede in Batavia op 6 Junie 1797.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Friend, The
Volgende onderwerp: Frontier Armed Mounted Police
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:47:28 MGT 2024