Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Friend, The
Friend, The [boodskap #121877] Ma, 10 Desember 2018 15:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
The Friend was 'n oggendkoerant wat in Bloemfontein gepubliseer is. Die koerant is gestig as The Friend of the Sovereignty and Bloemfontein Gazette in Junie 1850. Dit het eers in 1896 daagliks verskyn en is tydens die Tweede Vryheidsoorlog, van 1900 tot 1902, gestaak. Vroeg in 1900 is dit bestuur deur 'n groep oorlogskorrespondente, insluitend Rudyard Kipling. Publikasie is tydens die ekonomiese insinking in die 1980's gestaak.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fret (Ploceidae)
Volgende onderwerp: Frijkenius, Simon Hendrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:57:30 MGT 2024