Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fremantle, Professor Henry Eardley Stephen
Fremantle, Professor Henry Eardley Stephen [boodskap #121874] Ma, 10 Desember 2018 15:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Professor Henry Eardley Stephen Fremantle was 'n Suid-Afrikaanse geleerde, redakteur en politikus. Gebore in 1874 in Engeland en ontvang opleiding aan Eton en Oxford. Nadat hy diens gedoen het in Wallis en Oxford word hy in 1899 professor in Engels en Filosofie aan die South African College. Fremantle was later redakteur van die South African News van 1903 tot 1908. Hy volg 'n sterk pro-Afrikaanse beleid. Was 'n intieme vriend van generaal Hertzog en een van die weinige Engelssprekende stigters van die Nasionale Party. Oorlede in 1932.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Frederikstad
Volgende onderwerp: Frere, Sir Bartle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:20:31 MGT 2024