Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Frankenwald
Frankenwald [boodskap #121866] Ma, 10 Desember 2018 14:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Frankenwald is 'n groot landgoed tussen Johannesburg en Pretoria. Deur Alfred Beit vernoem na 'n distrik in Duitsland. Hy het die eiendom in die jare 1890 verkry en het 'n bosbouer met die naam van Genth in diens geneem om die tuine en plantasies uit te lê. Met sy dood in 1906 het Beit die landgoed nagelaat as 'n terrein vir 'n universiteit wat sowel die Rand as Pretoria moes bedien. Hierdie idee was onprakties, maar die Universiteit van die Witwatersrand het dit sedertdien ontwikkel as 'n botaniese navorsingstasie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Frankel, Professor Sally Herbert
Volgende onderwerp: Frankfort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:23:55 MGT 2024