Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Frankel, Professor Sally Herbert
Frankel, Professor Sally Herbert [boodskap #121865] Ma, 10 Desember 2018 14:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Professor Sally Herbert Frankel was 'n Suid-Afrikaanse ekonoom. Gebore op 22 November 1903 in Johannesburg en ontvang opleiding aan St. John's College, die Universiteit van die Witwatersrand en die London School of Economics. Van 1931 tot 1946 was hy professor in Ekonomie aan die Universiteit van die Witwatersrand. Daarna word hy hoogleraar in die Ekonomie van Onderontwikkelde Lande aan Oxford. Hy was by verskillende geleenthede raadgewer en arbiter vir verskeie regerings en het baie boeke oor die ekonomie geskryf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Franke, Kolonel Victor
Volgende onderwerp: Frankenwald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:15:27 MGT 2024