Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Francois, Kaptein Hugo von
Francois, Kaptein Hugo von [boodskap #121862] Ma, 10 Desember 2018 14:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaptein Hugo von Francois was 'n soldaat in Duits-Suidwes-Afrika (tans Namibië). Broer van majoor Kurt von Francois. Gebore in 1859 in Reichenbach in Silesië, Duitsland. Sluit by die Pruisiese leër aan en word gestasioneer in Suidwes-Afrika. Daar skryf hy in 1899 'n standaardboek, Deutsch Suedwest-afrika. Hy sneuwel in die Herero-oorlog in September 1904 naby Ovikokorero.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Francois, Auguste Leo
Volgende onderwerp: Francois, Majoor Kurt von
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:33:30 MGT 2024