Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Francois, Auguste Leo
Francois, Auguste Leo [boodskap #121861] Ma, 10 Desember 2018 14:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Auguste Leo Francois was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Gebore in 1870 in Chemnitz, Duitsland. Van Hugenote-afkoms. Ontvang opleiding in Dresden en in Rome. Kom vroeg in die jare 1890 na Suid-Afrika op aandrang van Cecil Rhodes. Hy vestig hom in Durban waar hy 'n bekende skilder en voorsitter van die Natal Society of Arts word. In 1925 stig hy die South African Institute of Art, waarvan hy die eerste president was. Hy het uitvoerig oor kunsonderwerpe geskryf. Oorlede in 1938.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fossiel
Volgende onderwerp: Francois, Kaptein Hugo von
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:53:07 MGT 2024