Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fraiingpoot (Phalaropus fulicarius)
Fraiingpoot [boodskap #121859] Ma, 10 Desember 2018 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Fraiingpoot.
'n Fraiingpoot.
Fraiingpoot (Phalaropus fulicarius) is 'n skaars soort seevoël wat in die noordpoolstreke broei en net een keer in 1931 na die kwaai storm in Valsbaai gesien is, en een keer naby die kus van Namibië (Suidwes-Afrika). Tydens die broeiseisoen leef dit soos 'n waadvoël en word dit dan as een van 'n trop 'n oseaanstormvoël en vlieg die bloute in.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fouriesburg
Volgende onderwerp: Fossiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:01:05 MGT 2024