Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Founder's Day
Founder's Day [boodskap #121856] Ma, 10 Desember 2018 07:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Founder's Day (stigtingsdag) was 'n vakansiedag in Rhodesiƫ (nou Zimbabwe) wat gevier is op die eerste Dinsdag in Julie wat op Rhodesdag volg. So genoem ter ere van die Pioneer Column wat die Tulirivier op daardie dag in 1890 oorgesteek het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fouche, Jacobus Johannes
Volgende onderwerp: Fourie, Jopie (Josef)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:14:52 MGT 2024