Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fosfaat
Fosfaat [boodskap #121852] So, 09 Desember 2018 19:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fosfaat is 'n mineraal wat in bemestingstof gebruik word en wat aangetref word in Noord-Transvaal, Wes-Kaapland en Natal. Met staatshulp is groot installasies by Phalaborwa en ook naby Kaapstad opgerig vir die behandeling van die produk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Masvingo
Volgende onderwerp: Foster-bende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:19:27 MGT 2024