Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Usher
Fort Usher [boodskap #121850] So, 09 Desember 2018 19:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Usher is 'n nedersetting in Zimbabwe (Rhodesië), 10 myl van die Motopo's-stasie. Oorspronklik 'n militêre buitepos. Nou is daar 'n groot hospitaal (gestig deur William Lees) vir Matabeles wat aan tering en sifilis ly. Na Lees se dood is dit oorgeplaas in die hande van trustees en in 1937 as die Lees-Gedenkhospitaal aan die Zimbabwiese (Rhodesiese) regering oorhandig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Selwyn
Volgende onderwerp: Masvingo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:35:50 MGT 2024