Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Selwyn
Fort Selwyn [boodskap #121849] So, 09 Desember 2018 19:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Selwyn is 'n nasionale monument in Grahamstad. Deel van die oorspronklike militêre verdediging van die stad, opgerig in 1835. Nou in Botaniese Tuin. Vernoem na kaptein C.J. Selwyn, wat van 1835 tot 1841 daar in bevel was van die Royal Engineers.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Salisbury
Volgende onderwerp: Fort Usher
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:37:35 MGT 2024