Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Rosebery
Fort Rosebery [boodskap #121847] So, 09 Desember 2018 19:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Rosebery is 'n dorpsgebied in die noordelike deel van Zambië. Teen die einde van laaste eeu gestig en vernoem na die Graaf van Rosebery, eerste minister van Engeland. Is naby 'n mangaanmyn by Behati en naby die Bangweolu-meer, wat vis uitvoer. Destydse bevollking: 120 Blankes en 1,140 naturelle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Rixon
Volgende onderwerp: Fort Salisbury
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:24:12 MGT 2024