Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Napier
Fort Napier [boodskap #121844] So, 09 Desember 2018 19:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Napier is 'n hospitaal in Napierville, Pietermaritzburg. Aanvanklik 'n militêre kamp wat op Pietermaritzburg uitkyk en genoem na goewerneur sir George Napier van die Kaap in wie se tyd dit in 1844 uitgelê is. Dit bly die hoofkwartier van die Imperiale Magte in Natal tot die Eerste Wêreldoorlog, maar van 1914 tot 1918 word dit gebruik as interneringskamp vir 'n paar duisend Duitsers en Oostenrykers uit alle dele van Suidelike Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Maguire
Volgende onderwerp: Fort Nottingham
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:23:15 MGT 2024