Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Maguire
Fort Maguire [boodskap #121843] So, 09 Desember 2018 19:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Maguire was 'n vroeë Portugese grens-buitepos aan die kus van die Njassa-meer in die suidoostelike hoek van Malawi.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chipata
Volgende onderwerp: Fort Napier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:22:55 MGT 2024