Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chipata (Fort Jameson)
Chipata [boodskap #121842] So, 09 Desember 2018 19:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Chipata, voorheen Fort Jameson, is die hoofstad van Zambië se Oostelike Provinsie. Gestig in 1899 as hoofkwartier van die destydse British South Africa Company in Noordoos-Rhodesië. Die North Charterland Exploration Company het hier sy administrasiesentrum vir Afrika gehad. Dit is naby die grens met Malawi en minder as 100 km noord van die grens met Mosambiek. Die belangrikste nywerheid is tabak. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 710 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Hare
Volgende onderwerp: Fort Maguire
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:18:25 MGT 2024