Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Glamorgan
Fort Glamorgan [boodskap #121840] So, 09 Desember 2018 16:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Glamorgan is 'n fort wat in 1847 deur die Britse troepe aan die westelike wal van die Buffelsrivier gebou is. Dit het die stigting van Oos-Londen voorafgegaan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Frederick
Volgende onderwerp: Fort Hare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:22:28 MGT 2024