Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fort Brown
Fort Brown [boodskap #121835] So, 09 Desember 2018 15:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fort Brown is 'n dorp naby Grahamstad in Oos-Kaapland. Gestig as 'n militêre pos tydens die Grensoorlog van 1835, en vernoem na luitenant Brown van die 75ste Regiment. Later was dit 'n polisie- en bandietenedersetting.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fort Beaufort
Volgende onderwerp: Fort Burger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:04:46 MGT 2024