Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fochville is 'n dorp naby Potchefstroom in Transvaal. Kort na die Eerste Wêreldoorlog gestig en vernoem na maarskalk Foch. Dit is boerderygebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,100 (1,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.