Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Florisbad is 'n gesondheidsoord in die Oranje-Vrystaat; bekend vir sy warmwaterbronne en vernoem na die oorspronklike eienaar, Floris Venter. In dié omgewing is die beroemde Florisbad-skedel van die primitiewe mens ontdek.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.