Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Flamink
Flamink [boodskap #121824] So, 09 Desember 2018 14:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Flaminke
Flaminke
Die flamink (familie Phoenicopteridae) is 'n voël met stewige lyf en buitengewone lang nek en bene. Struktureel gesproke is die gekromde snawel die verbasendste eienskap. Die onderkaak kan skaars beweeg en albei kake is omraam met fyn lamelle wat klein deeltjies uit die water sif, aangesien flaminke hoofsaaklik leef van die skuimagtige groen wiere op die bodem van vlak mere. Hulle broei in groepe en hulle neste is lae hope modder.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Flambojant
Volgende onderwerp: Flemming, Leonard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:43:26 MGT 2024