Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Flagstaff
Flagstaff [boodskap #121822] So, 09 Desember 2018 14:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Flagstaff is 'n dorp in die Oos-Kaap (Pondoland). In deur 1877 twee handelaars (Zacharias Bowles en George Owen) as 'n handelspos gestig. Die eienaars het 'n vlag op Sondae gehys om aan te toon dat die plek gesluit is - vandaar die naam. Dit was jare lank 'n pos van die Cape Mounted Rifles. Bosbou word beoefen en daar is baie wattelplantasies. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 700 (150 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fitzsimons, Frederick William
Volgende onderwerp: Flambojant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:25:36 MGT 2024