Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fischer, Percy Ulrich
Fischer, Percy Ulrich [boodskap #121816] So, 09 Desember 2018 12:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Percy Ulrich Fischer was die Regter-president van die Oranje-Vrystaatse Provinsiale Afdeling. Gebore in 1878 in Bloemfontein. Studeer in Kaapstad en later in Cambridge. Nadat hy 'n aantal jare lank gepraktiseer het, word hy in 1929 bevorder tot die regbank die Oranje-Vrystaat en word in 1939 Regter-president. Oorlede in 1957.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fischer, Abram
Volgende onderwerp: Fiskaal (amp)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:28:00 MGT 2024