Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Flngo's
Flngo's [boodskap #121810] So, 09 Desember 2018 10:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Flngo's is 'n Bantoestam in Oos-Kaapland. Amptelike naam is Amafengoe, wat 'Huislose Swerwers' beteken. Die stam het ontstaan as gevolg van die oorloë van Tsjaka. As grondlose oorblywendes het hulle deur die huidige provinsie geswerf en is daar deur die ouer inwoners met groot veragting bejeën. In 1846 tydens die Oorlog van die Byl het die Fingo's saam met die Britte geveg en is in ruil aansienlike grondgebiede anderkant die Tyumierivier gegee; ook in die distrik Victoria-Oos. Sien Fingoland.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fingoland
Volgende onderwerp: Finsch-Diamantmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:08:39 MGT 2024