Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Filloxera of Druifluis
Filloxera of Druifluis [boodskap #121808] So, 09 Desember 2018 10:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Filloxera of druifluis is 'n insekpes wat in wingerde voorkom en in 1873 na die Kaap gebring is nadat dit die meeste wingerde in Frankryk en ander wynproduserende lande in die buiteland verwoes het. Ten spyte van alle teenmaatreëls het dit in die jare '80 en '90 dwarsdeur Suid-Afrika versprei en baie boere geruïneer. Op die ou end is die ouer wingerdstokke uitgehaal en verbrand en moes dit vervang word met stokke uit Kalifornië wat teen die siekte bestand is. Sedertdien is dit nie meer 'n bedreiging nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Filabusi
Volgende onderwerp: Fingoland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:42:01 MGT 2024