Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Figtree
Figtree [boodskap #121806] So, 09 Desember 2018 10:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Figtree is 'n dorp 23 myl van Bulawayo, Zimbabwe (Rhodesië), vroeër dae bekend as die bymekaarkomplek van handelaars, ontdekkingsreisigers en sendelinge, wat die toestemming van die koning van die Matabeles - eers Silkaats en later Lobengula - moes afwag voordat hulle Matabeleland kon binnegaan. Die naam is afgelei van 'n ou vyeboom wat vandag nog bestaan en 'n bekende baken is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Field, Winston Joseph
Volgende onderwerp: Filabusi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:51:11 MGT 2024