Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Field, Winston Joseph
Field, Winston Joseph [boodskap #121805] So, 09 Desember 2018 10:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Winston Joseph Field was die Eerste Minister van Zimbabwe (destyds Rhodesië). Gebore op 6 Junie 1904 in Bromsgrove, Engeland. Kom na Zimbabwe (Rhodesië) in Junie 1921 en word tabakboer. In 1938 word hy verkies tot president van die Zimbabwiese (Rhodesiese) Tabakvereniging. Tydens die Tweede Wêreldoorlog veg hy in die infanterie, word verkies tot die Parlement en in Desember 1962 word hy Eerste Minister. Bedank in 1964.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ficksburg
Volgende onderwerp: Figtree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:56:03 MGT 2024