Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ficksburg
Ficksburg [boodskap #121804] So, 09 Desember 2018 10:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ficksburg is 'n dorp in Oos-Vrystaat naby Lesotho se grens. In die Verowerde Gebied geleë. Gestig in 1867 en vernoem na kommandant-generaal J.J. Fick wat die Republikeinse magte in die oorlog van 1865-68 teen die Basoeto's gelei het. Van groot belang as handelsentrum vir Lesotho, waar daar met verskeie nywerhede begin is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 10,900 (3,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fichardt, Charles Gustav
Volgende onderwerp: Field, Winston Joseph
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:51:53 MGT 2024