Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fetcani (Buiters)
Fetcani (Buiters) [boodskap #121802] So, 09 Desember 2018 10:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fetcani (Buiters) is 'n vertakking van die Zoeloevolk wat deur die oorloë van Tsjaka uit Natal gedryf is. Verslaan naby die huidige dorp, Umtata, in 1828 en vestig hulle tussen die Xhosas. Sien Amangwane en Swazi's.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Feminas
Volgende onderwerp: Fichardt, Charles Gustav
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:56:03 MGT 2024