Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Felling, Sir Christian Ludolph Neethling
Felling, Sir Christian Ludolph Neethling [boodskap #121800] So, 09 Desember 2018 10:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Christian Ludolph Neethling Felling was 'n Suid-Afrikaans gebore bestuurder van die spoorweë van Kenia en Uganda. Gebore in 1880 in Kaapstad. Ontvang skoolopleiding op Stellenbosch en studeer later in die regte. In 1895 sluit hy by die Kaapse Staatspoorweë aan, word bevorder tot hoof-assistenthoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Spoorweë in 1918. Hy bedank en word hoofbestuurder van die spoorweë van Kenia en Uganda in 1923 en woon in Nairobi. Oorlede op 19 Augustus 1928.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Felixton
Volgende onderwerp: Feminas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:25:23 MGT 2024