Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Federale Volksbeleggings
Federale Volksbeleggings [boodskap #121796] So, 09 Desember 2018 09:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Federale Volksbeleggings Beperk (FVB) was 'n Afrikaanse finansiële instelling. Gestig op 8 Julie 1940 deur dr. C.R. Louw en andere. Dit het ontwikkel tot een van die belangrikste instellings in sy soort in Suid-Afrika. Sy filiale het maatskappye wat toegewy was aan mynwese, nywerheid, ens ingesluit. In 1963 is 'n sterk skakel met Anglo-American- korporasie gesmee met die stigting van Mainstraat Beleggings Beperk en in 1964 is beheer verkry oor General Mining and Financial Corporation (Ltd.).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fauresmith
Volgende onderwerp: Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:05:01 MGT 2024