Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fauresmith
Fauresmith [boodskap #121795] So, 09 Desember 2018 09:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fauresmith is 'n dorp in die Suidwestelike Vrystaat. Gestig in 1850 en vernoem na ds. P.E. Faure van die N.G. Kerk en goewerneur sir Harry Smith van die Kaap, onder wie se gesag die destydse Oranjerivier-Soewereiniteit, voorloper van die Oranje-Vrystaat, was. Toneel van baie gevegte tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Botaniese navorsing word gedoen op 'n nabygeleë regeringsstasie. Dit is noemenswaardig dat die spoorlyn deur die hoofstraat loop. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,171 (694 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Faure
Volgende onderwerp: Federale Volksbeleggings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:25:07 MGT 2024