Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Farewell, Luitenant Francis George
Farewell, Luitenant Francis George [boodskap #121791] So, 09 Desember 2018 09:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Luitenant Francis George Farewell was 'n vroeë pionier van Natal. 'n Luitenant in die Britse Vloot. Hy kom in 1823 na die Kaap en sluit aan by 'n ekspedisie op die skip Salisbury wat na Port Natal gestuur is. Hy word gelok deur die land se moontlikhede, besluit om 'n nedersetting te begin en oorreed 25 ander koloniste om by hom aan te sluit. In Junie 1824 bou hulle die eerste huise, maar almal, behalwe vier makkers, laat hom in die steek. In Julie dieselfde jaar besoek hy Tsjaka van wie hy 'n groot grondtoekenning in die omgewing van die Durbanse baai ontvang. Gedurende 1828 gaan hy na die Kaap om handelsware te koop, maar word met sy terugkeer in 1829 deur naturelle vermoor.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Fanagalo
Volgende onderwerp: Farini, Guillarmo Antonio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:55:13 MGT 2024