Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Fanagalo
Fanagalo [boodskap #121790] So, 09 Desember 2018 09:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fanagalo is 'n vereenvoudigde, kunsmatige mengsel woorde van verskeie Bantoetale. Gebruik as medium van kommunikasie in baie dele van Suidelike Afrika. Die gebruik daarvan is amptelik aangemoedig deur die Transvaalse en O.V.S. Kamer van Mynwese en ander instansies. Die woord self beteken in die Bantoetaal, 'soos hierdie'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Faku
Volgende onderwerp: Farewell, Luitenant Francis George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:24:26 MGT 2024