Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Exeter Hall
Exeter Hall [boodskap #121782] So, 09 Desember 2018 07:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Exeter Hall was 'n gebou in The Strand, Londen. Opgerig in 1830 en hoofsaaklik gebruik as bymekaarkomplek van humanitêre en godsdienstige verenigings waarvan baie hulself ingemeng het met koloniale sake. As gevolg van sekere onregverdige besluite wat hier geneem is, het Exeter Hall 'n spotnaam in Suid-Afrika geword vir sentimentele en ondiskriminerende voorspraak vir die Bantoerasse. Die gebou is gesloop om plek te maak vir die Strand Palace Hotel, maar die spotnaam het behoue gebly.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Excelsior-diamant
Volgende onderwerp: Fabrikant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:03:50 MGT 2024