Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Excelsior
Excelsior [boodskap #121780] So, 09 Desember 2018 07:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Excelsior is 'n dorp in Oranje-Vrystaat; gestig in 1910. Daar is kaasfabrieke. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,882 (657 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Evander
Volgende onderwerp: Excelsior-diamant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:27:35 MGT 2024