Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Erf
Erf [boodskap #121764] So, 09 Desember 2018 05:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Erf is 'n stukkie grond. Afgelei van die Hollandse woord wat beteken om iets te erf. In die meeste dorpe is daar twee soorte, droë- en watererwe; laasgenoemde het besproeiingsregte. Die woord erf word nie aan die Rand gebruik nie. Dáár is die tradisionele term standplaas.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Erdvark
Volgende onderwerp: Erfpag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:27:14 MGT 2024