Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Eoan-groep
Eoan-groep [boodskap #121762] So, 09 Desember 2018 05:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Eoan-groep is 'n organisasie (met sy hoofkantoor in Kaapstad) wat in 1934 deur mev. Southern Holt gestig is om die kulturele bedrywighede, veral musiek, ballet en drama onder die Kaapse Kleurlinge aan te moedig. Sy vertonings is van hoë kunsgehalte en uiters geslaagde toere met klassieke opera is deur die grootste deel van Suid-Afrika onderneem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ennes, Antonio José
Volgende onderwerp: Erdvark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:03:13 MGT 2024