Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ennes, Antonio José
Ennes, Antonio José [boodskap #121761] So, 09 Desember 2018 05:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antonio José Ennes (ook gespel Enes) was die Goewerneur-generaal van Mosambiek. Aangestel in 1895. Hy is gebore in 1848 en is in 1901 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Chivhu
Volgende onderwerp: Eoan-groep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:48:02 MGT 2024