Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ngcobo (Engcobo)
Ngcobo [boodskap #121756] Sa, 08 Desember 2018 18:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ngcobo (voorheen Engcobo) is 'n dorp in die voormalige Transkei (Oos-Kaap). Die naam beteken "'n plek met lang gras en bome langs 'n stroom". Dit lê omtrent halfpad tussen Queenstown en Mthatha. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,158 (603 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Empangeni
Volgende onderwerp: Engelhart, Charles William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:16:33 MGT 2024