Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Empangeni
Empangeni [boodskap #121755] Sa, 08 Desember 2018 18:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Empangeni is 'n dorp in Zoeloeland en die sentrum van die suikermeulbedryf. In 1885 gestig, maar eers in 1931 amptelik tot 'n dorpsgebied verklaar. Die naam Empangeni kom van die Zoeloewoord wat beteken 'om te gryp of te vat'. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,400 (3,500 Blankes, 4,000 Bantoes, 150 Kleurlinge en 750 Indiërs).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Emigrante-Temboeland
Volgende onderwerp: Ngcobo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:45:36 MGT 2024