Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Emigrante-Temboeland
Emigrante-Temboeland [boodskap #121753] Sa, 08 Desember 2018 18:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Emigrante-Temboeland was 'n gedeelte van die voormalige Transkei in die Oos-Kaap waar emigrante van Temboeland hulle gevestig het. Vernaamste plekke is Cala en St. Marks.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ely
Volgende onderwerp: Empangeni
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:30:57 MGT 2024