Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Eloff, Fanie (Stephanus)
Eloff, Fanie (Stephanus) [boodskap #121748] Sa, 08 Desember 2018 18:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Fanie (Stephanus) Eloff was 'n Suid-Afrikaanse beeldhouer. In 1885 in Transvaal gebore, en verwant aan president Kruger. Studeer in Europa waar hy 'n kenmerkende en delikate styl ontwikkel wat sowel hier as in die buiteland groot waardering uitlok. In 1947 in Pretoria oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Eloff
Volgende onderwerp: Elsburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:09:19 MGT 2024