Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Elandsboontjie (Looiersbossie)
Elandsboontjie [boodskap #121736] Sa, 08 Desember 2018 17:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die elandsboontjie.
Die elandsboontjie.
Elandsboontjie (Elephantorrhiza elephantina) is 'n geoksiel (ondergrondse boom) wat in Suider-Afrika voorkom. Die wortels is deur die Betsjoeanas gebruik vir looiery en die peule as groente. Ander name daarvoor sluit in: baswortel, olifantswortel, elandswortel, leerbossie en looiersbossie.

Die elandsboontjie blom van September tot November en word hoofsaaklik deur die Afrika-heuningby bestuif. Die blomtrosse is tipies beperk tot die onderste deel van die stam, sodat die peule gewoonlik onopvallend op die grond rus.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Eland
Volgende onderwerp: Elandslaagte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:46:41 MGT 2024