Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Eikeboom (Quercus)
Eikeboom [boodskap #121734] Sa, 08 Desember 2018 14:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Eikeboom is 'n skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus Quercus. Daar is baie variëteite wat goed in Suid-Afrika aard waar daar diep ryk grond is. Die akkerboom (Q. robur) is deur Simon van der Stel ingebring en was nog altyd een van die skoonhede van die Kaapse Skiereiland en Suidwes-Kaapland. Sowel die moeras- of naaldeik (O. palustris) as die immergroen steeneik (Q. ilex) aard goed in die Oranje-Vrystaat en Transvaal. Die immergroen kurkeik (Q. suber) aard die beste in Suidwes-Kaapland

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ei-in-die-Hoed
Volgende onderwerp: Eland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:55:03 MGT 2024