Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Eiffel Flats
Eiffel Flats [boodskap #121732] Sa, 08 Desember 2018 14:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eiffel Flats is 'n dorpsgebied 5 myl oos van Gatooma in Zimbabwe (Rhodesië). Bekend vanweë sy nabyheid aan die bekende Cam and Motor Gold Mine.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ehrlich, Ludwig
Volgende onderwerp: Ei-in-die-Hoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:01:55 MGT 2024