Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ehrlich, Ludwig
Ehrlich, Ludwig [boodskap #121731] Sa, 08 Desember 2018 14:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ludwig Ehrlich was 'n Suid-Afrikaanse mynpionier. In 1863 in Beiere gebore. Kom in 1890 na die Witwatersrand. Was verbonde aan die huis van Neumann en direkteur van verskeie maatskappye. Hy vestig hom in 1896 in Londen en was verbonde aan die Modderfontein-Oos-myn, die Luipaardsvleimyn en baie ander ondernemings. Oorlede in 1943.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Egretreier
Volgende onderwerp: Eiffel Flats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:09:21 MGT 2024