Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Eend (Anatidae)
Eend [boodskap #121726] Sa, 08 Desember 2018 13:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eende
Eende
'n Eend (Anatidae) is 'n watervoël wat goed verteenwoordig is in Suid-Afrika. Soorte sluit in die geelbek; die teeleendjie wat ooreenstem met die rooibek, maar minder algemeen voorkom; die breëbek slopeend van Wes-Kaapland en die makou-eend, 'n goeie duiker, swart en kastaiingbruin, wat sy stert hoog opruk wanneer hy skrik. Sien voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Eekhoring
Volgende onderwerp: Eerstefabrieke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:24:56 MGT 2024