Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Edendale
Edendale [boodskap #121721] Sa, 08 Desember 2018 12:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Edendale is 'n nedersetting naby Pietermaritzburg, Natal. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 32,256, (26,387 Bantoes, 4,845 Asiate, 896 Kleurlinge en 228 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Edenburg
Volgende onderwerp: Edenvale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:03:27 MGT 2024