Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Herald (Suid-Afrika) (Eastern Province Herald)
Herald (Suid-Afrika) [boodskap #121713] Sa, 08 Desember 2018 05:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
The Herald (vroeër die Eastern Province Herald) is een van die oudste bestaande nuusblaaie in Suid-Afrika. Gestig op 7 Mei 1845 in Port Elizabeth. Die het sedert 31 Januarie 1898 daagliks verskyn. The Herald se verwante aandblad, Evening Post, se publikasie is in 2000 gestaak. Die koerant word in Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap versprei.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Skakel: https://www.heraldlive.co.za/
Vorige onderwerp: Dysselsdorp
Volgende onderwerp: Eaton, John Kyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:27:58 MGT 2024